Hi,
Gaan beslis jou produkte koop, wil jou ondersteun..
Ek kry nie die Tanning Butter om te bestel nie ..
So trots, jou sonroom kan dit op jong velketjies gebruik word ( kinders onder 12jaar).
Hi Myra!
Baie dankie vir jou boodskap hier.
TANNING BUTTER se formule is tans onder verwikkeling. Sal dit plaas op die website wanneer dit gereed is!
Die sonblok is veilig vir kinders vanaf 6 maande en op 🙂
Beautifully natural, pure and gentle on the skin. I am obsessed with the Hyrda Detox mask. Do not hesitate to try out this range, you will not be disappointed!
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.AcceptDeclinePrivacy policy
I started using dermainskin products and I will never ever look back!
The best! 🤩
Eks n boer en gaan vir die res van my lewe jou ANTI-SONROER VIR N BOER gebruik. Dis werklik, soos jy sê, die beste boere sonblom
wow! baie bly die produk werk so goed vir jou! dankie vir die ondersteuning 🙂
Hi,
Gaan beslis jou produkte koop, wil jou ondersteun..
Ek kry nie die Tanning Butter om te bestel nie ..
So trots, jou sonroom kan dit op jong velketjies gebruik word ( kinders onder 12jaar).
Lekker dag verder.
Hi Myra!
Baie dankie vir jou boodskap hier.
TANNING BUTTER se formule is tans onder verwikkeling. Sal dit plaas op die website wanneer dit gereed is!
Die sonblok is veilig vir kinders vanaf 6 maande en op 🙂
Laatweet gerus as jy enige verdere vrae het!
Beautifully natural, pure and gentle on the skin. I am obsessed with the Hyrda Detox mask. Do not hesitate to try out this range, you will not be disappointed!
eeep! so happy you love it! 🙂